Wie is ek?

Schalk Jacobs

Wie is ek?

  1. 2020

    My eerste rekenaar

    Die hele idee van 'n rekenaar is fassinerend. Druk 'n knoppie daar eenkant, doer anderkant skakel 'n lig aan. Dit is die doel agter rekenaars outomatisering en effiktiwiteid, ons lewe in 'n komplekse en indrukwekkende wereld. Baie kere het dit gevoel asof 'n mens water uit 'n klip probeer tap. Dit is waar dinge moeilik raak, kennis is nie goedkoop nie.

  2. 2021

    Begin dieper wandel...

    My eerste regte ervaring met wat die rekenaar wereld is het begin met ek in die wereld van bedieners ingegaan het. Dit is waar die bietjie kennis wat ek gehad het begin mee klei trap.

  3. 2022

    Kennismaking met 'n By!